Baie welkom by “Leer Kitaar saam met Deon”! Op die blad kan jy deel word van my Youtube Kanaal en ook deel neem aan ons weeklikse kompetisies!Registreer gratis om deel te word van my kitaar groep! As lid van ons groep kan jy deelneem aan ons weeklikse kompetisies en wie weet dalk is jy een van ons wenners elke maand! Word lid van my Kitaar Groep! Word 'n Gratis Lid van die Kitaar Groep >>> Begin Episode Kompetisie #1 Druk hier om te speel ... Episodes #1 - 20 April 2025