News
Leer Kitaar saam met Deon – Begin Episode #1
Die Begin Episode van “Leer Kitaar Saam Met Deon” is nou beskikbaar! Die beloofde reeks vir beginners wat graag wil leer kitaar speel is nou beskikbaar op die webwerf en op Deon se YouTube Kanaal. Vir die volgende paar maande gaan Deon beginners help om lekker Country Kitaar te leer Read more…